Simoné Smalberger Singer

Simoné Smalberger SingerImage

Lyrics

Splinter (Taken from Vlam van Hoop)
R. Steyn, S. Smalberger, Traxtudio Music Publishing

Staties, bewegingloos
Sit ons hier
Ons wag vir die tyd
Om verby te vlieg

Ons is nog jonk
En onverskrokke
Ons het so min
Min om mee te begin

Koor: So ons spaar elke splinter
Vir die vuur in die winter
Om te lewe
Te strewe
Te leef x2

Dat ons wel weet
Hoeveel die lewe gee
Om meer te leer
Waar om heen te gaan

Ons is nog jonk
En onverskrokke
Ons het so min
Min om mee te begin

Koor Herhaal

Vlam van Hoop - Available on 17 June 2017

Simoné Smalberger's debut album will be available on 17 June 2017 in stores. This album includes some of Simoné own tracks.

Want to Book Simoné?

Do not hesitate to book Simoné for a gig, function, wedding or special event.

Simoné's Calendar

To see where and when Simoné is performing, check out her Calendar.Feel free to contact Simoné for more information.

Bundox Lodges
iTunes Store
Burdhous Photography
Traxtudio
Red Revolution
RISA
Fleur de Lys
JS Consulting